2 Kronieke 10:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het vir hom gesê: “As jy vandag goed wil wees vir hierdie mense en jy doen wat hulle wil hê en jy gee vir hulle ’n goeie antwoord, dan sal hulle jou altyd dien.”

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:3-12