2 Kronieke 10:16 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die koning nie na hulle luister nie, het al die mense van Israel vir die koning gesê:“Ons is nie Dawid se familie nie,die seun van Isai was nie eenvan ons nie.Mense van Israel, gaan terugna julle tente!Dawid, nou moet jyjou eie huis oppas.”Die mense van Israel het teruggegaan na hulle tente.

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:11-19