2 Kronieke 10:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gedoen wat die jongmanne vir hom gesê het. Rehabeam het gesê: “My pa het julle hard laat werk, maar ek sal julle nog harder laat werk. Hy het julle regeer met gewone swepe, ek sal julle regeer met swepe wat soos skerpioene byt.”

2 Kronieke 10

2 Kronieke 10:13-19