2 Kronieke 1:2 Bybel vir Almal (ABA)

Salomo het al die leiers van die Israeliete laat roep. Dit was die leiers van 1 000 manne en die leiers van 100 manne, die regters, elke leier in die hele Israel, die familiehoofde.

2 Kronieke 1

2 Kronieke 1:1-8