2 Korintiërs 8:18 Bybel vir Almal (ABA)

Ons stuur ook iemand anders saam met Titus. Hy werk saam met ons vir die Here. Al die gemeentes ken hom en prys hom omdat hy die goeie boodskap so goed bring.

2 Korintiërs 8

2 Korintiërs 8:13-21