2 Korintiërs 5:4 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, ons wat nog in die aardse tent woon, sug. Ons kry swaar, want ons is bang om weg te gaan uit die aardse tent. Ons wil die hemelse gebou bo-oor die tent sit sodat ons hemelse lewe dadelik sal kom in die plek van ons aardse lewe.

2 Korintiërs 5

2 Korintiërs 5:1-10