2 Korintiërs 11:32 Bybel vir Almal (ABA)

Ek was eendag in Damaskus. Koning Aretas het iemand gekies en aangestel om te regeer oor die stad. Daardie persoon het wagte aangestel en hy het probeer keer sodat ek nie uit die stad kon vlug nie. Hy wou my vang.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:27-33