2 Korintiërs 11:22 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle spog dat hulle Hebreërs is. Ek is ook ’n Hebreër. Hulle spog dat hulle Israeliete is. Ek is ook ’n Israeliet. Hulle spog dat hulle die nageslag van Abraham is. Ek is ook van die nageslag van Abraham.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:15-31