2 Korintiërs 11:15 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom is ons nie verbaas dat die mense wat vir Satan dien, maak of hulle goeie dinge doen nie. God sal eendag vir hierdie vals apostels die straf gee wat hulle moet kry.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:11-19