2 Korintiërs 11:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ek vra nie vir julle geld nie, en ek sál ook nie vir julle geld vra nie. Want so wil ek die verkeerde mense keer, ek wil nie hê dat hulle in julle gemeente moet werk nie. Hierdie mense is jaloers, hulle wil hê dat julle trots moet wees op hulle soos julle trots is op ons.

2 Korintiërs 11

2 Korintiërs 11:11-19