2 Korintiërs 10:14 Bybel vir Almal (ABA)

Ek spog nie wanneer ek sê dat ons tot by julle gekom het nie. Ons hét by julle gekom en ons hét die goeie boodskap van Christus gebring.

2 Korintiërs 10

2 Korintiërs 10:8-18