2 Konings 9:34 Bybel vir Almal (ABA)

Jehu het ingegaan en geëet en gedrink. Daarna het hy gesê: “Julle moet kyk en seker maak dat iemand daardie slegte vrou begrawe, want sy is ’n koning se dogter.”

2 Konings 9

2 Konings 9:26-37