2 Konings 9:18 Bybel vir Almal (ABA)

Die boodskapper het na Jehu toe gegaan en gesê: “Die koning vra of daar ’n probleem is.”Jehu het gesê: “Hoekom vra jy of daar ’n probleem is? Dit maak nie saak nie, draai om en kom saam met my.”Die wag het geskree: “Die boodskapper het by die klomp mense gekom, maar hy kom nie terug nie.”

2 Konings 9

2 Konings 9:7-21