2 Konings 9:11 Bybel vir Almal (ABA)

Jehu het uitgegaan na die offisiere van sy koning toe, en een offisier het vir hom gevra: “Is daar ’n probleem? Hoekom het daardie mal man na jou toe gekom?”Jehu het vir hulle gesê: “Julle weet self hoe daardie man praat.”

2 Konings 9

2 Konings 9:5-19