2 Konings 8:13 Bybel vir Almal (ABA)

Gasael het gesê: “Ek is nie belangrik nie, ek is soos ’n hond wat niks beteken nie. Ek sal nie daardie slegte dinge doen nie.”En toe sê Elisa: “Die Here het vir my gewys dat jy die koning van die Arameërs sal word.”

2 Konings 8

2 Konings 8:4-14