2 Konings 7:1 Bybel vir Almal (ABA)

Elisa het vir die koning gesê: “Luister wat sê die Here: Môre, hierdie selfde tyd, sal kos weer goedkoop wees, ’n sea koringmeel sal een sikkel kos, en twee sea gars sal een sikkel kos in die poort van Samaria.”

2 Konings 7

2 Konings 7:1-4