2 Konings 6:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning van Aram het bekommerd geword daaroor en hy het sy offisiere geroep en vir hulle gesê: “Julle moet vir my sê wie van ons manne vertel vir die koning van Israel van ons planne.”

2 Konings 6

2 Konings 6:6-17