2 Konings 5:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die brief vir die koning van Israel gebring. Die koning van Aram het in die brief geskryf: “As hierdie brief by jou kom, dan moet jy weet dit is ék wat my offisier Naäman na jou toe stuur. Jy moet hom gesond maak, hy is melaats.”

2 Konings 5

2 Konings 5:2-13