2 Konings 5:10 Bybel vir Almal (ABA)

Elisa stuur toe vir Naäman ’n boodskap en sê: “Gaan was jou sewe maal in die Jordaan-rivier, dan sal jou vel gesond word en jy sal weer rein wees.”

2 Konings 5

2 Konings 5:5-13