Elisa het vir haar gevra: “Wat kan ek vir jou doen? Sê vir my wat het jy in jou huis.”Sy het gesê: “Ek het niks in die huis nie. Ek het net ’n kruikie olyf-olie.”