2 Konings 4:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hy sê toe vir die jongman Gehasi wat vir hom werk: “Gaan roep vir my hierdie vrou van Sunem.”Gehasi het haar gaan roep, en sy het by die deur kom staan.

2 Konings 4

2 Konings 4:6-15