2 Konings 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Mesa van Moab was ’n skaapboer. Hy moes elke jaar vir die koning van Israel 100 000 lammers en die wol van 100 000 skaap-ramme gee.

2 Konings 3

2 Konings 3:1-14