2 Konings 3:11 Bybel vir Almal (ABA)

Maar toe sê Josafat: “Is hier ’n profeet van die Here? Dan kan ons vir die Here vra wat sal gebeur.”Een van die koning van Israel se amptenare het geantwoord: “Ja, Elisa seun van Safat is hier. Hy is die man wat vir Elia bedien het.”

2 Konings 3

2 Konings 3:6-16