2 Konings 25:8 Bybel vir Almal (ABA)

Nebusaradan, die hoof-offisier en amptenaar van die koning van Babel, het na Jerusalem gekom in die vyfde maand, op die sewende dag van die maand, in die 19de jaar nadat Nebukadnesar koning van Babel geword het.

2 Konings 25

2 Konings 25:1-13