2 Konings 25:17 Bybel vir Almal (ABA)

Elke pilaar was 18 el hoog, en die kopstuk bo-op was van brons en dit was drie el hoog. Daar was granate van brons rondom elke kopstuk.

2 Konings 25

2 Konings 25:10-27