2 Konings 24:18 Bybel vir Almal (ABA)

Sedekia was 21 jaar oud toe hy koning geword het en hy was elf jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Gamutal dogter van Jeremia, van die stad Libna.

2 Konings 24

2 Konings 24:12-20