2 Konings 24:12 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Jojagin van Juda het toe uitgegaan na die koning van Babel toe, hy en sy ma en sy offisiere en sy amptenare en sy paleisbediendes. Die koning van Babel was ag jaar lank koning toe hy vir Jojagin gevang het.

2 Konings 24

2 Konings 24:10-17