1. In die tyd toe Jojakim koning was, het Nebukadnesar koning van Babel die land aangeval, en Jojakim het drie jaar lank gedoen wat die koning van Babel gesê het. Maar daarna het hy opstandig geword.
2. Die Here het groepe Galdeërs en Arameërs en Moabiete en Ammoniete gestuur om Juda aan te val. Die Here het dit gedoen omdat Hy Juda wou verwoes. Hy het voorheen sy dienaars die profete gestuur om te sê dit sal so gebeur.
3. Die Here self het gesê wat in Juda moet gebeur, Hy wou hulle weggooi oor al die sonde wat Manasse gedoen het