2 Konings 23:22 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was nie nog so ’n Paasfees nie, van die tyd van die leiers wat oor die Israeliete regeer het, tot nou toe, ook nie in die tyd van die konings van Israel en Juda nie.

2 Konings 23

2 Konings 23:20-29