2 Konings 23:18 Bybel vir Almal (ABA)

Josia het gesê: “Los hom, niemand moet sy bene wegneem nie.”Hulle het toe die bene van die man van God gelos en ook die bene van die profeet wat uit Samaria gekom het.

2 Konings 23

2 Konings 23:17-24