2 Konings 22:1 Bybel vir Almal (ABA)

Josia was ag jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 31 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Jedida dogter van Adaja, van die stad Boskat.

2 Konings 22

2 Konings 22:1-10