2 Konings 21:7 Bybel vir Almal (ABA)

Manasse het ’n beeld van Asjera gemaak en hy het dit in die tempel gesit. Die Here het voorheen vir Dawid en sy seun Salomo oor hierdie tempel gesê: “Ek wil altyd woon in hierdie tempel en in Jerusalem. Ek het Jerusalem gekies uit die stede van al die stamme van Israel.

2 Konings 21

2 Konings 21:1-17