Manasse het op die twee oop stukke grond by die tempel altare gebou vir die son en die maan en al die sterre in die lug.