2 Konings 21:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van die land het die amptenare doodgemaak wat vir Amon vermoor het, en toe het die mense van die land vir Josia seun van Amon koning gemaak ná hom.

2 Konings 21

2 Konings 21:22-25