2 Konings 21:2 Bybel vir Almal (ABA)

Manasse het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, die slegte dinge wat die ander volke gedoen het. Die Here het daardie volke weggejaag sodat die Israeliete daar kan woon.

2 Konings 21

2 Konings 21:1-6