2 Konings 21:18 Bybel vir Almal (ABA)

Manasse het gesterf, en sy mense het hom begrawe in die tuin van sy paleis, die tuin van Ussa. Sy seun Amon het koning geword ná hom.

2 Konings 21

2 Konings 21:17-23