Ek sal dit met Jerusalem laat gaan soos met Samaria en met die koningshuis van Agab. Ek sal Jerusalem skoonvee soos ’n mens ’n skottel skoonvee en dit omdraai.