2 Konings 20:15 Bybel vir Almal (ABA)

Jesaja het gevra: “Wat het hulle in jou paleis gesien?”Hiskia het gesê: “Hulle het alles gesien wat in my paleis is. Ek het vir hulle alles gewys wat in my stoorkamers is.”

2 Konings 20

2 Konings 20:8-21