2 Konings 20:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die profeet Jesaja het tot die Here gebid, en die Here het die skaduwee tien trappe terug laat gaan op die trappe van koning Agas. Dit het gewys dat die son weer hoog in die lug is.

2 Konings 20

2 Konings 20:7-19