2 Konings 2:9 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl hulle deur die rivier geloop het, het Elia vir Elisa gesê: “Jy moet sê wat ek vir jou moet doen voordat die Here my wegneem van jou.”Elisa het geantwoord: “Ek wil asseblief ook ’n profeet wees soos jy, maar twee maal beter as ander profete.”

2 Konings 2

2 Konings 2:2-16