2 Konings 2:4 Bybel vir Almal (ABA)

Elia het vir hom gesê: “Elisa, jy moet asseblief hier bly, want die Here stuur my na die stad Jerigo.”Maar Elisa het gesê: “So seker soos die Here lewe en jy lewe, ek sal jou nie alleen los nie.”Hulle het toe by Jerigo gekom.

2 Konings 2

2 Konings 2:1-10