2 Konings 2:23 Bybel vir Almal (ABA)

Elisa het van die stad Jerigo na die stad Bet-El gegaan. Terwyl hy op die pad daarnatoe geloop het, het daar seuntjies uit die stad gekom. Hulle het hom gespot en gesê: “Loop, kaalkop! Loop, kaalkop!”

2 Konings 2

2 Konings 2:13-25