2 Konings 2:18 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het hulle teruggekom na Elisa toe. Elisa het in Jerigo gebly. Hy het vir hulle gesê: “Ek het gesê julle moenie gaan nie.”

2 Konings 2

2 Konings 2:16-25