2 Konings 19:6 Bybel vir Almal (ABA)

sê Jesaja vir hulle: “Julle moet vir julle koning sê die Here sê: Hiskia, jy het gehoor toe die offisiere van die koning van Assirië sleg gepraat het oor My, maar jy moenie bang wees daaroor nie.

2 Konings 19

2 Konings 19:1-13