2 Konings 19:35 Bybel vir Almal (ABA)

Die Engel van die Here het daardie nag gekom en Hy het 185 000 soldate in die kamp van die Assiriërs doodgemaak. Toe die Assiriërs vroeg die volgende oggend opstaan, lê al die dooie soldate daar.

2 Konings 19

2 Konings 19:32-37