2 Konings 19:31 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, mense sal kom van Jerusalem, van Sionsberg af, mense wat oorgebly het en wat nog lewe. Dit sal gebeur, want die Here wat oor alles regeer, sal die mense van Juda nie alleen los nie.

2 Konings 19

2 Konings 19:29-37