2 Konings 19:23 Bybel vir Almal (ABA)

Jy het jou offisiere gestuurom sleg te praat oor die Here.Jy het gesê: ‘Ek het teendie hoogste berge opgerymet my baie oorlogkarre,ek het gery tot bo-opdie Libanon-berg.Ek het die grootste sederbomeafgekap,die mooiste sipresbomeop die berg.Ek het gekom tot opdie hoogste plek op die berg,tot waar die meeste bome is.

2 Konings 19

2 Konings 19:19-29