2 Konings 19:21 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is wat die Here oor Sanherib sê:“Sanherib, die mense van Sionlag vir jou,hulle dink jy beteken niks.Die mense van Jerusalemsteek hulle tong uit vir jou,want jy moet nou weggaan.

2 Konings 19

2 Konings 19:11-23