2 Konings 19:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hiskia het die briewe geneem wat die boodskappers gebring het, en hy het dit gelees. Toe het Hiskia na die tempel gegaan en hy het die briewe neergesit voor die Here.

2 Konings 19

2 Konings 19:9-16