2 Konings 19:10 Bybel vir Almal (ABA)

hulle moet vir koning Hiskia van Juda sê: “Hiskia, jy glo in jou God, maar jy moenie dat Hy jou bedrieg nie. Jou God sê die koning van Assirië sal nie Jerusalem oorwin nie. Dit is nie waar nie.

2 Konings 19

2 Konings 19:5-14